Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crimson Bush Lodge

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dewagendrift Plaas, Erfdeel 6, Welgevonden, Dinokeng Wildreservaat, 9440, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Crimson Bush Lodge is in Dinokeng Wildreservaat geleë, net 40 kilometer vanaf die stad Pretoria. Die reservaat huisves die Groot 5 en is ideaal vir natuurliefhebbers wat hierdie manjifieke wesens wil aanskou.

Verblyf bestaan uit 1 Deluxe Chalet met Spa-bad, 4 Deluxe Koning Suites en 4 Deluxe Suites. Al die suites is toegerus met 'n kombuis met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n TV met DStv-kanale vir vermaak en hulle het ook 'n patio met 'n ingeboude braai waar gaste lekker saam 'n maaltyd kan voorberei. Hierdie suites word ook daagliks gediens vir gaste se gerief.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat die Groot 5, voëlkyk, wildritte en swem insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit is die beste plekkie om stoom af te blaas en vergeet van die besige stadslewe.
Jan 2025
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend lekker. Dit is 'n fantastiese plek.
Jan 2025
Elizabeth M
5.0
Wonderful and peaceful. Just what I needed. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Corlia D
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker rustig. Baie rustiger plek, het lekker gerus en gekuier. Mense baie vriendelik en aangenaam.
Nov 2024
Terri-anne B
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing service from the staff. We had an amazing stay at Crimson Lodge - the staff were absolutely amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dewagendrift Plaas, Erfdeel 6, Welgevonden, Dinokeng Wildreservaat, 9440, Gauteng
  • Gaste dink Crimson Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dewagendrift Plaas, Erfdeel 6, Welgevonden, Dinokeng Wildreservaat, 9440, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7f1110c56711730e80fb462a621985953c85d69f6b6209c2ae1c44894a1500405525c67f7def191582c396e7c59f084b88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Dewagendrift Farm, Portion 6 Welgevonden 9440 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.351362 28.378672833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang