Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cowrie Lodge @ Cove Rock Country Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowrie-singel 150, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cowrie Lodge @ Cove Rock Country Estate skuil in 'n luukse landgoed in Oos-Londen. Die gastehuis bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers, of diegene wat 'n gerieflike oornagplek soek tydens hul reise.

Gaste kan kies uit 'n verskeidenheid goed ingerigte kamers en eenhede, elkeen gemeubileer met gemaklike beddens en privaat badkamers met bad- of stortgeriewe. Die kamers beskik oor 'n TV, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Sommige van die kamers maak oop op 'n dek met sitplek buite en gedeeltelike see-uitsigte.

Binne Cove Rock Country Estate kan gaste die besienswaardighede van vrylopende wild, maklike toegang tot die strand, 'n 9-putjie-gholfbaan, tennisbane, 'n mini-rugby- of sokkerveld, 'n krieketveld, 'n swembad en 'n kinderspeelarea.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Edward L
Besigheidsreis
5.0
Stay was excellent, good and clean and a well set up lodge. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Mari-alet V
5.0
Sal definitief aanbeveel. Ek sal definitief vir die verblyf aanbeveel. Dit was ideaal vir my naby die lughawe, binne 5 minute se ry. Die plek was silw...
Sien meer
Mei 2024
Elzette T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese lodge met 'n perfekte ligging! Ons het heerlik gebly by Cowrie Lodge. Ons is baie vriendelik ontvang en behoorlik op die hande gedra. Daar...
Sien meer
Apr 2024
Wikus K
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitkyk op die see vanaf ons eenheid. Die eenheid was wonderlik en ons het vir seker lekker gebly.
Feb 2024
Phiwe F
Saam met lewensmaat
4.6
The place was relaxing and the host was always available to assist. Really enjoyed my stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cowrie-singel 150, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cowrie Lodge @ Cove Rock Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowrie-singel 150, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b58065c0ca25267482be4b93eabf164965ad6dc155e09cb57e5b0fd0f7ffe42d7e56ed6f11be753ea33ce5a773568e122d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 150 Cowrie Crescent Cove Rock Country Estate 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.070207348977 27.830366056058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang