Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottages @ Zeederbergs

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeederbergs Centre, Hoofweg, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cottages @ Zeederbergs is in die pragtige Zeederberg-landgoed in die bosvelddorpie Vaalwater geleë, in die hartjie van die Waterberge, Limpopo Provinsie, Suid-Afrika.

Daar is unieke kothuise wat elkeen die styl en geskiedenis van die eienaars weerspieël. Sommige van hulle is toegerus vir selfsorg, terwyl ander en suite-kamers is. Die selfsorgkothuise bied kombuis- en eetgeriewe. Alle kamereenhede sluit tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies en mikrogolwe in. Verder is alle eenhede toegerus met TV's en braaigeriewe, en vuurmaakhout word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan in die ruim skadutuine ontspan of in die son langs die swembad bak.

Cottages @ Zeederbergs bied oornag-selfsorgverblyf vir besoekers aan die area, met die opsie van spysenieringsaandetes en -ontbyte beskikbaar op versoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Zeederbergs Centre, Hoofweg, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Cottages @ Zeederbergs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeederbergs Centre, Hoofweg, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ac9978b0989f162e23f391d6a8ec94844557a1ef3d38ed09c5442cc1808e4678c887ea6dfea5df502df66e97d0cb6596e4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Zeederbergs Centre Main Road 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.285344815364 28.100237846375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang