Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Pie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 201 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Poolsafe G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ten slotte was my verblyf in die kothuis perfek. Ek het onlangs 'n nag in 'n pragtige kothuis naby die berge in Clarens deurgebring, en dit was betowerend. Die pragtige omgewing en gesellige akkommodasie het dit 'n onvergeetlike ervaring gemaak. Die kothuis is perfek geleë vir 'n wegbreek uit die daaglikse lewe, omring deur asemrowende berguitsigte. Dit is naby Clarens, wat dit maklik maak om plaaslike winkels en restaurante te verken, wat die algehele ervaring verryk. Die goed versorgde kothuis het 'n rustieke bekoring met smaakvolle dekor. Dit was 'n knus en gemaklike verblyf, en ek het 'n heerlike aandete geniet terwyl ek die uitsig bewonder het. Die bed was ongelooflik gemaklik, wat 'n rustige nag se rus vir seker het. Die skoon badkamer het al die noodsaaklikhede gehad, en die gasheer het deurdagte geriewe voorsien, soos vars handdoeke en koffie – perfek vir 'n rustige oggend. Dis ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n rustige toevlug. Ek het verfris vertrek en kan nie wag om terug te keer nie. Beslis 'n aanbevole keuse vir 'n magiese wegbreek in die natuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlea M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Knus familiehuis in Clarens, perfek vir boekwurms. Ons verblyf was beter as wat ons ooit kon droom. Dit voel soos 'n familiehuis waarheen ons tuis gekom het. Die meubels en dekor is so stylvol versier, die vol-muur boekrak vol leesstof was my gunsteling. Die tieners het die hot-tub langs die stroom geniet en saans onder die fairy lights in die hottub gekuier. Die tuin is pragtig versorg, die natuurskoon was onverbeterlik. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Cottage Pie
Hello Hanlea Warm klop my hart as ek sulke mooi terugvoer ontvang na julle kuier in die Family Unit. Dankie Julle is altyd welkom Cottage Pie groete uit Clarens se berge Karen

Richard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Tranquil. Lovely stay! The host was very accommodating and the bedsitter cottage is a beautifully fenced-in little 2 sleeper. Great location for joining the hiking trails.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfek vir 'n wegbreek. Dit was heerlik so tussen die bome, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Cottage Pie
Hi Desire Dit was heerlik om julle twee mooi mense hier by ons in die Cabin te ontvang. Nog lekkerder om julle mooi review te lees en dankie vir ons 5 sterre. Kom kuier gou weer. Vriendelike groete, Karen

Shane V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig. Veilig. Baie lekker plek. In die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Cottage Pie
Dankie vir ons 5 sterre, Shane. Ons is baie bly julle het heerlike gekuier tussen al die bome en die berg hier by Cottage Pie. Ons wag vir julle volgende kuier. Vriendelike groete, Karen

Philip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Kuier was baie rustig en ontspanne. Ons het baie lekker gebly in die Rustic Wood Cabin. Die ligging is baie rustig en die cabin is goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Cottage Pie
Dankie vir ons 5 sterre, Philip. Ek is so bly julle het julle kuier in die Cabin geniet. Kom kuier gou weer. Vriendelike groete, Karen

Harry V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Peaceful, tranquil and happy memories. I don't normally give 5 stars unless it's absolutely deserved! Photos don't do this place justice. It's a little piece of heaven. We were pleasantly surprised with the beauty, peace and tranquility of this beauty. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Cottage Pie
Good day Harry Reviews like this make our hearts smile. We are so happy that you all loved Cottage Pie. Thank you for our 5 stars. We look forward to welcoming you back soon for your next visit. Kind regards Karen

Ruan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Mooi en rustige plek naby al die staproetes. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Cottage Pie
Dankie vir ons 5 sterre, Ruan. Ons is so bly julle het julle tyd by Cottage Pie in Clarens geniet. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Karen

Barry N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Unfortunate. The cottage in itself is gorgeous. The service, though, leaves a bad taste. We made use of the hot tub outside, and as it was our wedding anniversary, we ended up sitting in the bath tub until around about 1am. Thereafter, I wanted to have a quick bath before going to bed. Unfortunately, there was no water upstairs. There was water downstairs, but definitely not upstairs. I called to inform her of the problem, to which her response was that it must be a municipal problem. I informed her that it can't be the reason, as there was water downstairs, to which she replied that she suggests we check out and find other accommodation (which naturally angered me as we had paid over). My husband had accidentally left the basin tap open, and at 7am we got woken up by water running out of the basin tap. So then there was water. She notified me that a plumber was on the way to look at the water issue, and I then told her that the water suddenly returned at 7am. She visited us at the unit and proceeded to insinuate that we had been lying about the water and that she wonders what was actually going on in that unit the night before. Just the mere fact that she insinuated that we have nothing better to do at 1am in the night but to phone her randomly to create issues for no reason was absolutely ridiculous! Property gorgeous! Hostess? Not so much. What was a wonderful anniversary evening away from home ended on a very bad note.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Asemrowend mooi. Dit was baie lekker gewees en die natuur om mens laat dit met soveel meer waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Cottage Pie
Dankie vir jou mooi skrywe. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Cottage Pie groete, Karen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 201

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 89, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad6f1ede534a441106531fc1d449f01187bd5749ddb2047bcb637f70babdc55af3835c4f54406922e449dd32fc25d412d03a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag (plek vir 2) 201 5 1 5 89 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.516154474544 28.411788291996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang