Cottage at Die Waenhuis
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hudson Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cottage at Die Waenhuis is 'n knus selfsorg-eenheid in Hudsonstraat, Nieu-Bethesda. Dit word omring deur 'n klein populierwoud en bied asemrowende uitsigte oor Kompasberg en bied gehalteverblyf vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, sakereisigers of oornagverblyf.
Dié rustieke dog elegante kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas, wasmasjien en 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 4 insluit. Gaste kan in die knus sitarea ontspan.
Buite kan gaste ontspan op die gemaklike sitplek op die patio, wat oor die binnehof en tuin uitkyk. Gaste kry veilige parkeerplek en sal net 'n entjie van die bekende Uilhuis af geleë wees, asook 'n heerlike verskeidenheid kunsgalerye, eetplekke, 'n plaaslike brouery en 'n tradisionele kroeg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Althea Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 193
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hudson Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Nieu-Bethesda Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hudson Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang