Cottage 2 Ferox
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magrieta Prinsloo-weg, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R3 450 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Cottage 2 Ferox is aan die buitewyke van Prins Albert geleë en spog met asemrowende uitsigte oor die Swartberge en Karoovlaktes.
Die selfsorg-eenheid is rolstoelvriendelik en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is.
Die oopplan-eenheid sluit 'n kombuis, sitkamer en etenstafel in. Die kombuis is toegerus met 'n broodrooster, mikrogolf, yskas, gasstoof en oond. Gaste kan 'n ete by die etenstafel geniet, in die sitkamer voor die TV ontspan, of op die privaat patio, en van die braaigeriewe gebruik maak.
Gaste het ook toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.
Doendinge in die area sluit perdry, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptogte, bergfietsry en tennis in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Howard Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 138
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Magrieta Prinsloo-weg, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magrieta Prinsloo-weg, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang