Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Stay

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Stay is 'n gerieflike gastekamer wat verblyf op die eienaar se perseel bied, geleë in 'n stil doodloopstraat in Robertson. Die eiendom is binne maklike bereik van restaurante sowel as winkels en is die ideale oornagplek vir reisigers na die area.

Cozy Stay is heeltemal van die netwerk af en is ten volle aangewese op sonkrag en omskakelaarbatterye as 'n rugsteun.

Die smaakvol gemeubileerde slaapkamer is geskik vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Gaste het toegang tot 'n elektriese kombers vir daardie koue nagte. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief, asook 'n elektriese kombers.

Die kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe wat 'n broodrooster, yskassie, mikrogolfoond en elektriese ketel insluit. Beskuit en vars melk word ook voorsien.

Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV met DStv en 'n lugversorger in. Gaste het toegang tot 'n binnehof met 'n buite-eettafel wat ideaal is vir buitelug-etes. Braaigeriewe kan op versoek voorsien word.

Parkeerplek is beskikbaar op die volledig omheinde eiendom wat 'n alarmstelsel het.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hendrik P
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies, goeie ligging, goeie diens en stil omgewing! Ek kan Cosy Stay aanbeveel vir sakereise, die gastehuis het 'n gemaklike groot bed, bedkass...
Sien meer
Feb 2025
Johan F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gelukkig en sorgvry a.g.v. 'n deftige kamer met alle fasiliteite. Ons het baie lekker gebly in 'n skoon netjiese lekker kamer met al die nodige i...
Sien meer
Feb 2025
Hendrik P
Besigheidsreis
5.0
Goeie ligging, stil, skoon en netjies met baie goeie geriewe. Aangename gasheer/gasvrou wat uit hulle pad gaan om vir seker te maak dat alles met die ...
Sien meer
Feb 2025
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, rustig, alles wat nodig is. Ons het heerlik gebly. Daar was baie bederfies en die volle DStv-pakket was wonderlik. Pragtige tuintjie waar ons...
Sien meer
Jan 2025
Hanneke V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornagverblyf. Baie dankie vir 'n aangename verblyf, vriendelike gasvrou en alles is baie netjies en skoon. Hoogstens aan te beveel!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Markstraat 14, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33b6abb7b84e2c7ba7b00e435cdbb164a955558b60d1361b302aeeb81a5a23d9c0db9c6e4c529938596531f2e8629e5300dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 14 Market Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.800445687005 19.878533792035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang