Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gholfstraat 43, Harrismith, iNtabazwe, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cozy Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis wat op die gashere se perseel geleë is met sy eie privaat ingang in Harrismith, iNtabazwe, en akkommodeer tot 4 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. WiFi-toegang word voorsien.

Die eiendom bied veilige onderdakparkeerplek met kameras en elektriese heinings, en dit is naby die dorp, wat dit die ideale oornagplek maak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Danie S
5.0
Veilig en baie lekker. Plekkie is wat dit sê Cosy Cottage. Baie netjies en skoon. Sal weer hier bly as ek weer hier verbykom. Voorspoed vorentoe.
Feb 2025
Stefanie Z
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde vir geld en baie goed geleë vir 'n oornag plek. Baie spasie, netjies en goeie waarde vir geld. Dit is baie ideaal geleë vir ons wat net w...
Sien meer
Des 2024
Riaan B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker en veilig.
Des 2024
Sammy N
Gesin met klein kinders
5.0
Cosy just like its name! Very cosy and clean. Both of my toddlers felt very comfortable and at home, which was a big deal for me. We wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Christel C
Besigheidsreis
4.8
Great! Stay was great, except the bed was a little bit uncomfortable, but the staff was great, service and cleanliness fantastic and fe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Gholfstraat 43, Harrismith, iNtabazwe, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Cosy Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gholfstraat 43, Harrismith, iNtabazwe, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10eb81c9ebab293623bcbdb76405b549d23f0f5f2720014193120197a64692a59c80b47196c447925949fb6ec9b44caf29d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 43 Gholf Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.266334401004 29.130244974541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang