Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy @ Sea Point

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-weg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy @ Sea Point is in die gewilde woonbuurt Drieankerbaai in Kaapstad geleë en is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat 'n onvergeetlike verblyf vir 'n paartjie bied.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV, saam met gratis WiFi-geriewe.

Die woonstel is net 'n paar tree van die nuwerwetsste kafees, winkels en die pragtige Seepunt-promenade af. Minute vanaf Tafelberg-kabelkarretjie, konvensiesentrum, winkelsentrums en strande.

Alle gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek binne die kompleks is ook beskikbaar vir gaste.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Frere-weg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-weg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA569eeba4a48a1fa1a459106f12b5fa302fc4265df3926a8a6e5e9cd234637dd133c4c2a8283a9dd8330cf14cc5d06b9140e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) Frere Rd Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.910608582491 18.395426273346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang