Cornelia's Field Guest Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twee Rivieren-plaas, Langs die R62, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Cornelia's Field Guest Cottage is 'n knus kothuis vir tot 4 mense, geleë op 'n klein hoewe omring deur appelbome, en is net 2 km vanaf Twee Riviere.
Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n bad. Twee enkelbeddens is in die leefarea beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gas-2-plaatstoof, 'n yskas, ketel, broodrooster, en al die nodige eetgerei en breekware word voorsien. Die leefarea het ook 'n knus kaggel vir winterdae en -nagte. Die kothuis het 'n braai-area.
Doendinge op die plaas sluit voëlkyk, stap, fietsry, en vang-en-loslaat baarshengel, en swem in die dam in. Verskeie wilde diere soos rooiduikers, otters en meer is ook op die plaas te sien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Twee Rivieren-plaas, Langs die R62, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
- Gaste dink Cornelia's Field Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Joubertina Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twee Rivieren-plaas, Langs die R62, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang