Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cormorant House

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inselstraat, Lüderitz, 0000, Karas
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cormorant House is gastehuis aan die see in die kusdorpie Luderitz, in Namibië. Die huis is ideaal geleë naby die middedorp en hawe.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 8 selfsorgslaapkamers, waarvan sommige 'n privaat balkon het wat oor die see uitkyk. Daar is 5 slaapkamers wat met 2 enkelbeddens ingerig is, terwyl die oorblywende slaapkamers elk 'n koninggrootte-bed het.

Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n goed toegeruste kombuisie. Daar is ook gratis WiFi en kabel-TV in elke eenheid beskikbaar.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike braaigeriewe wat uitsigte oor die see geniet terwyl veilige parkeerplek ook op die perseel voorsien word.

Besienswaardighede sluit Shark Island, Kolmanskop Spookdorp, Zeepard Catamaran, Diaz Point en 'n verskeidenheid historiese geboue in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mark T
Gesin met tieners
5.0
Absoluut uitstekend! Uiteraard een van die versteekte juwele van Lüderitz, ons het ons verblyf baie geniet.
Feb 2025
Susan M
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely fantastic! Fantastic stay! Will surely recommend! Can't ask for better! Fantastic location!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Johan N
Saam met lewensmaat
5.0
Die uitsig en belewenis van die see op jou voorstoep is ongelooflik. Een van die beste self-catering plekke waar ons nog gebly het. Die eienaar dink a...
Sien meer
Sep 2024
Erna V
5.0
'n 1 nag-oorslaap terwyl ons in die suide van Namibië gereis het. Ons was aangenaam verras met die pragtige plek! Smaakvol, modern, baie goed toegerus...
Sien meer
Jun 2024
Stefanie H
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik! Ongelooflike ligging en pragtige plek! Uitstekende diens en vriendelike en effektiewe personeel.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Inselstraat, Lüderitz, 0000, Karas
  • Gaste dink Cormorant House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lüderitz Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inselstraat, Lüderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fff810fb1ff96d8077dfbcb63b55923d3120bd90e8e1407a592112b8209215f160788c6a4ad01dc02a436477349116705b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Insel Street Luderitz 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.641649936203 15.151417911639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang