Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cormoran 26

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 80, Cormoran 26, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cormoran 26 is 'n pragtige selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks wat op die Umhlanga-promenade geleë is. Daar is direkte toegang tot die gewilde promenade en Umhlanga-strand. Dié woonstel het 'n pragtige see-uitsig vanuit elke kamer asook 'n balkon.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 pragtige en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Hierdie kamer het lieflike see-uitsigte asook direkte toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv en Showmax.

Die eenheid het 'n lieflike balkon met pragtige uitsigte oor die see. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak of op die nabygeleë strand stap. Die kompleks is ook naby bekende restaurante sowel as kruidenierswinkels.

Die woonstelkompleks het 'n hysbak en die eenheid is op een verdieping.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hannelie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik en rustigste vakansietjie. Sou graag 'n maand wou bly. Dit was die beste, onvergeetlike vakansie ervaring ooit. Sal dit vir enige een aanb...
Sien meer
Feb 2025
Colman R
Saam met vriende
5.0
Awesome. A cosy little apartment with everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Riaan P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker uitgerus reg vir 2025. Baie netjiese en skoon eenheid, die eienaar was baie besorg oor ons en het die heeltyd kontak gemaak om seker te maak al...
Sien meer
Jan 2025
Melissa V
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies en bekostigbaar. Baie dankie vir 'n netjiese en skoon woonstel. Sal vir seker weer by julle boek.
Jan 2025
Terence V
Gesin met tieners
5.0
Perfek! Beste see uitsig, alles skoon en netjies, goeie waarde vir geld.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 80, Cormoran 26, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cormoran 26 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 80, Cormoran 26, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dda3bdc1beab91810d23a6b73717e091e1da465769e52acfce9d5e660b924cdb3375d59812246b24de8f8d0e7dfe295b6b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 80 Lagoon Drive Cormoran 26 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.716063250295 31.092087272457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang