Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corinne Place

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alaskaweg 605, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Corinne Place is in die luukse woonbuurt Faerie Glen, Pretoria geleë en bied gerieflike basiese selfsorgverblyf in 'n aparte, ruim kamer met 'n privaat ingang. Dit is gerieflik geleë, net 30 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Die kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort en toilet. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n haardroër, TV met sekere DStv-kanale en WiFi-internettoegang in. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en is welkom om van die swembad gebruik te maak.

Die woonbuurt Faerie Glen spog met breë strate met lowerryke bome en goed versorgde tuine. Dit is gerieflik geleë naby winkels en restaurante. Die N1- en N4-hoofweë is maklik bereikbaar, en besienswaardighede in die area sluit Faerie Glen Natuurreservaat en die Nasionale Botaniese Tuine in. Menlyn Park Winkelsentrum en Pretoria-Oos Hospitaal is ook naby.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cornelia B
5.0
Pragtige blyplek met baie mooi tuin. Het baie lekker gebly. Plek is baie netjies en skoon. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die tuin waa...
Sien meer
Mrt 2025
Linda R
5.0
Heerlik. Pragtige, luukse plekkie met elke moontlike bykomstigheid. Stil en privaat.
Jan 2025
Annemarie P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesomeness. Clean - calm environment - very friendly hosts - room smelled so nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Luci D
5.0
Stil en rustig. Baie lekker geslaap, dankie.
Nov 2024
Odette D
5.0
Veilig keurig gemaklike oornagplekkie. Heerlijke veilige gerieflike verblyf vir enkel reisiger. Kwaliteit linne en kamers ruik hemels! Pragtige tuin o...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corinne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Alaskaweg 605, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Gaste dink Corinne Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alaskaweg 605, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d80855a5cbb582b31a95e41bc0503a55cd503b3dfc56f6771e567e333db7fd6941e91673304974411ffe8a5451ce9a01225?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 605 Alaska Road Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.78306798226 28.314298775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang