Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Executive Unit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 1, Coralwood Apartments, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 240 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Modern Executive Unit is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Beacon Bay. Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers of wegbreek aan die kus aangesien hierdie kompleks naby die strand is.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het. 'n Studie is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis, onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembaddens om op daardie warm somersdae af te koel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Nontanda Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Ridge-weg 1, Coralwood Apartments, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 240
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 240
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 1, Coralwood Apartments, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d4227c055b046d7cef7a79f38fe479d34f357d61446c52f7037ee359b7bc516983f83fe3a496648ea36400b5b9a95e8f4fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag, vir 4 mense 1 Ridge Road Coralwood Apartments 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.960611 27.933296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang