Coldstream Farm Stay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coldstream Farm, Halseton, Penhoekpas, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Coldstream Farm Stay Cottage is in die Sterkstroom-omgewing geleë, onder die Penhoekpas, 2 km van die N6 af, 60 km noord van Queenstown asook 50 km suid van Jamestown. Die eienaar bly ook op die eiendom.
Coldstream Cottage is apart van die plaasgeboue en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-sitkamer met 'n kaggel, 'n TV met DStv en WiFi in. 'n Eerlikheidskruik is beskikbaar vir vuurmaakhout. Die leefarea lei uit na die braai-area wat 'n pragtige uitsig oor die berge het. 'n Ketelbraai is beskikbaar wat brikette en vuuraanstekers benodig. Parkeerplek is langs die kothuis beskikbaar.
Gaste is welkom om 'n wandeling op die plaas te maak en bergfietsry en draf in die area te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Coldstream Farm, Halseton, Penhoekpas, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
- Gaste dink Coldstream Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coldstream Farm, Halseton, Penhoekpas, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang