Coastal Calm
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Clarence Drive, Rooi-Els, Captown, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R5 265 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Coastal Calm is in skilderagtige Rooi-Els geleë en bied 'n luukse toevlugsoord wat ideaal is vir die hele gesin of 'n groep vriende.
Die pragtige huis bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en hierdie gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en ontbyttoonbank met stoel is ook in die kombuis beskikbaar. Langs die kombuis is 'n etenstafel met stoele en die sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV, met gratis WiFi wat regdeur die huis beskikbaar is.
Deur die skuifdeure kan gaste op die gemeubileerde patio instap en die asemrowende see-uitsigte inneem. Die buitebraai-area, kompleet met gemaklike sitplek, bied die perfekte plek om te ontspan terwyl dit uitkyk oor die sprankelende swembad. Veilige parkeerplek word voorsien vir gemoedsrus regdeur hul verblyf. Vir diegene wat gretig is om te verken, is Rocky Beach en Red River Valley binne stapafstand van die huis af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
James Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 26 Clarence Drive, Rooi-Els, Captown, 7196, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Rooi-Els Suidkus Walvisroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Clarence Drive, Rooi-Els, Captown, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang