Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifton Plaas Huis

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R711, Clifton Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Clifton Plaas Huis bied selfsorgverblyf vir 4 mense op 'n werkende plaas, 6 km vanaf Clarens.

Die knus huis geniet lieflike uitsigte en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamers is toegerus met 'n bad of 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en gasoond, 'n yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n knus kaggel het vir die koue winter. nagte.

Die leefarea maak oop op 'n stoep met braaigeriewe en het 'n lieflike uitsig oor die omgewing en berge. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word teen 'n ekstra koste.

Die plaas bied stap- en fietsryroetes, en gaste kan ook 'n bietjie voëlkyk of net op die stoep ontspan.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Grondpad
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hans J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantastiese uitsig, rustigheid, plaasatmosfeer (ter verwagting). Goed toegerus.
Feb 2025
Allo5 N
5.0
‘n Kosbare juweel. Dit was 'n geskenk uit die Here se hand. Ons jongste seun is 2 maande gelede oorlede en ons familie wou net alleen wees saam die He...
Sien meer
Des 2024
Carlos C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Quiet, peaceful stay. Just outside town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Priscilla B
Saam met vriende
5.0
Fantastiese plaasverblyf in die Vrystaat! Wat 'n heerlike ondervinding op hierdie pragtige plek. Winter het sy eie bekoring. Gasheer en gasvrou het on...
Sien meer
Aug 2024
Jan N
Saam met lewensmaat
5.0
Dit wil ek weer doen. Die vraag wat eerste gevra word - sal ek weer by Clifton Plaas Huis bly en die antwoord is absolute ja. Die kombuis is baie goed...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R711, Clifton Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clifton Plaas Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R711, Clifton Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ef4acff6b563f46e4d1c9326a6d6b09a1b350018d71a803dbe6f6cf941f7ea1b8b5df25f3088b42bd3f36e23e272ba7313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 33 5 1 5 Off the R711 Clifton Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.553200219791 28.425714612433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang