Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clanwilliam Waterside Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Willy Strassberger-rylaan 18, Crystal Waters, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 800 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Clanwilliam Waterside Villa is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Clanwilliam geleë is, wat uitkyk oor Clanwilliamdam, en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié dubbelverdieping-eiendom kan tot 11 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor vyf en suite-slaapkamers met lugversorging. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is elkeen gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl een 'n ekstra enkelslaapbank het. Die vierde en vyfde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die huis spog met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n sentrale eiland met stoele insluit. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitkamer en eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en beskik ook oor 'n binnenshuise kaggel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met gedeelde DStv-kanale beskikbaar.

Die leefarea het 'n binnebraai en maak oop op 'n ruim patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Boonop het die huis 'n swembad en swembadstoele waar gaste die dam-uitsigte kan geniet. Gaste kan 'n kort stappie af na die waterkant neem of 'n skamele 1,5 km ry om hul boot by die munisipale glybaan te water te laat. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Willy Strassberger-rylaan 18, Crystal Waters, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clanwilliam Waterside Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Willy Strassberger-rylaan 18, Crystal Waters, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa59dfef4122666b2153ec988f6ca2ea36519a46b636be8408670849b9a916a787ec752c5c88644947e26432291188ab73462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 11) 2 5 1 5 18 Willy Strassberger Drive Crystal Waters 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.202225980641 18.89047538214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang