Chuis
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Thys Olivier Street, Dwarswegstrand, Glentana, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
C-Huis bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Dwarswegstrand, Glentana geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat 'n kuswegbreek soek.
Hierdie woonstel kan gemaklik altesaam 3 gaste op 'n slag akkommodeer wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n enkelbed in die leefarea.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié ruimte het ook 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV.
Buite is 'n privaat patio met braaigeriewe. Die ligging van hierdie eiendom is naby winkels en restaurante en is stapafstand vanaf die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 37 Thys Olivier Street, Dwarswegstrand, Glentana, 6560, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bothastrand Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Thys Olivier Street, Dwarswegstrand, Glentana, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang