Chelsea
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2a Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, Johannesberg, 2090, Gauteng
- Vanaf R599 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chelsea is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang in die hartjie van Buccleuch, Sandton. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n sentraal geleë wegbreek.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Kindergrootte dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n TV gelaai met stromingsdienste. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware, en 'n wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is gerieflik naby die Mall of Africa en Monte Casino geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Claudette
Gertrud
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 2a Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, Johannesberg, 2090, Gauteng
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2a Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, Johannesberg, 2090, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang