Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charlie's Rest

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Billy's Place
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel, breekware, eetgerei en 'n wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere moet hulle goed gedra, gesond en vry van bosluise en vlooie wees wanneer hulle by die verblyf aankom. Alle honde moet in die gemeenskaplike oprit aan 'n leiband gehou word.

Verseker asb. voor vertrek dat alle hekke toe is sodat die diere nie uitkom nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Charlie's Rest
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 ekstra beddens en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Beide slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n dubbelwasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere moet hulle goed gedra, gesond en vry van bosluise en vlooie wees wanneer hulle by die verblyf aankom. Alle honde moet in die gemeenskaplike oprit aan 'n leiband gehou word.

Verseker asb. voor vertrek dat alle hekke toe is sodat die diere nie uitkom nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 39, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf39d6840d6a2c2bb057c2485663afca7dea53e29883ce1ed84a5d407af0343675fcd4c78b031cdbe2a9b9411a09eb97b37b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 39 Elizabeth Avenue Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.782137443245 18.159031144844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang