Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ceres Peak

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Ceres Peak is in Ceres geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of sakereisiger. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 1 ruim slaapkamer en kan tot 3 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale, en gaste het toegang tot komplimentêre WiFi. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die eenheid het 'n privaat ingang en gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Dit het ook 'n alarmstelsel vir ekstra sekuriteit.

Ceres bied 'n verskeidenheid doendinge, insluitend 4x4-roetes, voetslaan, ziplining en in die berge.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Madaleen L
Besigheidsreis
5.0
Rustig en niks het gekort nie. Baie lekker. Rustige omgewing.
Jan 2025
Elmien B
Gesin met tieners
5.0
Pragtige omgewing, skoon en netjiese verblyf. Baie mooi, netjies en skoon, pragtige uitsig en tuin. Kamer ruim en alles wat mens nodig het!
Jan 2025
Henco S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Fantasties! Sal dit definitief aanbeveel.
Jan 2025
Irene U
5.0
Rustig stil, was baie goed vir my geestelike toestand. Ek en my dogter het heerlik gekuier vir 3 dae, ligging asemrowend, soggens my gebruiklike yoga ...
Sien meer
Jan 2025
Lomine L
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend mooi met berge, rustig en als wat nodig is. Baie mooi plekkie en hulle is regtig baie vriendelik. Heerlik gebly al was dit nou net 1 aand.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Faure-straat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ceres Peak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb088bfdb973c8d04b0f158fa32a6a74c4fd3f81e2c9de3aa2a3d68915c03d265d5dff97b7573f9ae827e5c93f2896e84c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 96 5 1 5 40 Faure Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.361918045339 19.303886760601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang