Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ Ryneveld

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Accommodation @ Ryneveld is geleë op Pierre van Ryneveld, Centurion. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.

Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, lessenaar met stoel en ingeboude kaste. Die en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Hierdie kamer is aan die hoofhuis gekoppel, maar het sy eie privaat ingang en onderdakparkeerplek. Die kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n eenplaat-induksiestoof, potte, 'n pan, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei.

Die perseel is toegerus met sonpanele en genoeg bykomende krag dat beurtkrag geen impak op gaste se verblyf het nie.

Daar is ook gratis WiFi beskikbaar en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Gaste het toegang tot die swembad wat ideaal is vir daardie warm somersdae.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Jan Smuts Huismuseum en Rietvleidam, asook die Voortrekkermonument in.

Winkelsentrums sluit Irene Village Mall, Castle Gate Mall, Centurion Mall en Menlyn Maine in. Unitas-hospitaal en Kloof-hospitaal is ongeveer 10 km vanaf die gastekamer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Accommodation @ Ryneveld het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51efad63297b51ec65b705094ba3df75a6b4de99832b5f5dae21fb70d29a5fe2c9fbdf038aa25ad0c22831bfa327c4b94d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 3 Bourne Road Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.84091 28.236049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang