Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Central Self Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liberthina Amathila-straat 17, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Central Self Catering bied gerieflike verblyf sentraal geleë in Swakopmund, Namibië en is 'n perfekte beginpunt om die area te verken aangesien dit binne stapafstand vanaf die strand geleë is.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, dubbelwasbak, verhitte handdoekrelings en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitkamer maak oop op 'n balkon wat voorsien is van vensters wat heeltemal oopgemaak kan word sodat jy 'n vars seebriesie kan hê en na die geluid van die seegolwe kan luister. 'n Wasmasjien is ook in die motorhuis beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lizelle P
5.0
Die woonstel was ongelooflik goed toegerus. Beddens baie gemaklik. Ons het vreeslik lekker gekuier. Alles wat 'n mens moontlik kon nodig hê, was beski...
Sien meer
Des 2024
Nicola G
Gesin met tieners
5.0
Very comfortable with everything we needed! Just would have been good to know when I booked that I must make contact about arrival time...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Vanessa F
Gesin met tieners
5.0
Beste vakansie verblyf ooit. Alles was netjies en modern en ons het vreeslik lekker gebly. Die beddens was lekker om in te slaap. Alles wat ons benodi...
Sien meer
Apr 2024
Lilla V
Saam met vriende
5.0
Uitstekende ligging! Naby die strand en die mees gewilde restaurante. Waarde vir geld! Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Central Self Catering in Swa...
Sien meer
Apr 2024
Ewen G
Saam met lewensmaat
4.8
Want to return. Loved Swakopmund, accommodation in a fantastic location, close to the seafront and historic buildings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Liberthina Amathila-straat 17, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Central Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liberthina Amathila-straat 17, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1744c14ac9a83cee0eac8b323119f06221a51fbc4743021455dbb00f8af446d8432422181a86fe365bd02da976ca967dfe05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 17 Liberthina Amathila Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.680541523255 14.525053006538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang