Wonderful empty-life getaway.
We had a great time. Zoe welcomed us warmly - even though we arrived very late. They came to check on us a few times to see if we were comfortable. The bathrooms are decent, and the large shed can come in handy when it rains! The kitchen is large, with a wide range of crockery, cutlery and a few pots and pans. There are facilities for washing, but we didn't use them. Unfortunately, because we were so late, we didn't hear about all the things we could do in the area at the beginning - but we had a really nice last day! The smaller dam was perfect for the kids to play in, and the deeper dam is great for bigger kids who want to swim or paddle. The birdlife was incredible for us - we ticked off a few new birds on our list! It's a farm - there are lots of flies!
Heerlike leeg-lewegbreek.
Ons het baie lekker gekuier. Zoe het ons vriendelik ontvang - selfs al was ons baie laat eers daar. Hulle het 'n paar keer kom hoor of ons gemaklik is. Die badkamers is billik, en die groot skuur kan handig wees wanneer dit reën! Die kombuis is groot, met 'n wye verskeidenheid breekware, messegoed en 'n paar potte en panne. Daar is geriewe vir wasgoed, maar ons het dit nie gebruik nie. Omdat ons so laat was, het ons ongelukkig nie aan die begin gehoor van alles wat ons kon doen in die omgewing nie - ons het egter 'n baie lekker laaste dag gehad! Die kleiner dam was perfek vir die kinders om in te baljaar, en die dieper dam is great vir groter kinders wat wil swem of roei. Die voëllewe was vir ons ongelooflik - ons het 'n paar nuwe voëls op ons lysie afgemerk! Dit is 'n plaas - daar is baie vlieë!
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c917d1127de717c722c95d9c3e9179f1457a4f52c7426d9aa21fb3b9b3ae2af917c5947cfeb22ca9b61b1b872fcf843c450?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R390 per night (sleeps 5)
1515Cedarberg FarmCedarville4720Eastern Cape021 201 890114:00-20:0010:00-30.42569494866829.025966457672