Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cecil John Rhodes Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitspan-weg 138, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cecil John Rhodes Guest House is 'n historiese eiendom wat in 1895 gebou is. Dit is sentraal geleë en binne stapafstand vanaf meeste van Kimberley se historiese huise en monumente asook die stad se sakesentrum, winkelsentrums, kunsgalerye, teater, privaat hospitale, Karen Muir swembad en restaurante.

Verblyf beskik oor 8 elegant versierde kamers met en suite-badkamers met óf 'n bad óf 'n stort. Ons gebruik slegs 100% perkallinne en luukse geriewe om jou bederf te laat voel.

Vars voorbereide ontbyt kan óf in die eetkamer óf in die skaduryke tuin, onder ons geliefde moerbeiboom bedien word. Daar is ook 'n teetuin waar 'n mens 'n ontspannende piekniek kan geniet.

Kom ervaar die rykdom en luuksheid van weleer by Cecil John Rhodes Gastehuis. Dit is die ideale omgewing vir ernstige werk sonder onderbreking of 'n rustige plek vanwaar jy die sprankel van Kimberley kan geniet. Ons vriendelike en doeltreffende personeel sal in al jou behoeftes voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Du Toitspan-weg 138, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cecil John Rhodes Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitspan-weg 138, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllM2M5NDc5LTY5ZWYtNDBjNi1hYmEzLTRmOTA4ZmY2NjE0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 138 Du Toitspan Road Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.74437 24.77082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang