Cavalo Guest House and Equestrian Centre
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerrylaan 4, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cavalo Guest House and Equestrian Centre is in Drummond, KwaZulu-Natal geleë, en bied gerieflike B&B-verblyf op 'n perde-eiendom wat uitkyk oor 'n pragtige vallei, wat deel is van die Vallei van 1000 Heuwels-streek.
Verblyf word gebied in 4 en suite-gastekamers wat elk toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer is versier met antieke meubels met 'n moderne kinkel. Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n kroegarea en 'n eetarea, asook 'n patio wat oor die Drummondvallei en die swembad uitkyk. Daar is ook 'n vuurput vir daardie koue winteraande.
Cavalo beteken perd in Portugees, en op die kleinhoewe is daar 4 perde, 2 honde, 3 katte en 4 hoenders. Die eiendom het 'n groot arena en 'n long-arena, en die huis is met 'n elektriese heining van die erf geskei. Slegs die inwonende kat, Fattie, word in die hoofhuis toegelaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Deborah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Duikerrylaan 4, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cavalo Guest House and Equestrian Centre het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerrylaan 4, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: