Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle Home

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 9 Mei 2025. Bespreekbaar tot 23 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stymie-laan 125, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 250 R875 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie unieke kasteelhuis is in Clubview, Centurion in Gauteng geleë. Die eienaars en hul kinders woon in die huis op die eerste en tweede verdieping, terwyl gaste toegang het tot slegs die derde verdieping en sekere dele van die huis om privaatheid te verseker.

Verblyf word in 3 toringkamers gebied. Hierdie slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en beskik oor en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Hierdie slaapkamers is op die derde verdieping geleë en lei na 1 gedeelde balkon wat uitkyk oor die tuin, gedeelde swembad en fontein.

Daar is 'n gedeelde leefarea wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV en 'n gedeelde eetarea onder waar gaste ontbyt en nog 'n sitarea kan geniet. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, die gedeelde swembad en die visdam. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter afstandbeheerde hekke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andries K
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Alles was in orde. Baie lekker! Alles was in orde!
Feb 2025
Schalk V
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, value for money. Amazing romantic time. Amazing, quite special times with my wife!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Dewald V
5.0
Baie netjiese gastehuis. Voel asof jy in 'n kasteel bly met baie luukse afwerking. Sien sterre.
Nov 2024
A M
5.0
Baie lekker plek, verskriklik vriendelik en netjies. Geen probleme, baie lekker plek om oor 'n naweek te kuier.
Okt 2024
Rickus W
Saam met lewensmaat
5.0
Julle sal ons weer sien! Ons wou net vir 'n dag wegkom en rus, en dit was alles perfek. Van die familie tot na die oulikste honde, dit was baie lekker...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hugo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Stymie-laan 125, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Castle Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 875
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R 1 250 R 875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stymie-laan 125, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f6b899a733f91bf0bd2a12317af1b43343c2bb30b4b39bb9e14fe24cb6e5c7c94d137d5888d17bd478635e1396c4b509e50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R875 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 125 Stymie Avenue Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8322584 28.1607013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang