Castello Guest House
Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 28 Feb 2025 tot 28 Apr 2025.
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Kock-straat 2, Vryburg, 8600, Noordwes
-
Vanaf
R1 090R927 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Castello Guest House is langs die gholfbaan in 'n stil en rustige area geleë. Jy kan verseker wees van 'n aangename en ontspannende oornagverblyf. Alle groot winkels, restaurante en sportgeriewe is naby.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid individueel versierde kamers. Dit maak voorsiening vir die sakereisiger, paartjies in die wittebroodsuite en gesinne. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met stort of bad. Die slaapkamers is verder toegerus met 'n yskas, lugversorging, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Volledige Engelse ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar. Reëlings kan getref word om middagete en aandete te bedien.
Ontspan langs die swembad en braai saam met vriende en familie of geniet 'n verfrissende drankie by die kroeg met 'n grootskerm-TV.
Ons bied ook konferensiegeriewe met projektor, skerm en TV-monitor. Ons maak ook voorsiening vir funksies, troues, verjaarsdagpartytjies en jaareindfunksies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Petre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- De Kock-straat 2, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Castello Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Kock-straat 2, Vryburg, 8600, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang