Cassia @ Cove17
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Martinique, Martinique Cove, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cassia @ Cove17 is 'n ruim woonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir paartjies wat op soek is na 'n rustige ontsnapping van die alledaagse gewoel.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, breekware en eetgerei in. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi-geriewe beskikbaar.
Die skuifdeur maak oop na 'n balkon met 'n braai-area wat oor die marina uitkyk, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Liesl Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Marina Martinique, Martinique Cove, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Martinique, Martinique Cove, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang