Casablanca
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 30 Mei 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 98 Compensation Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 700R1 275 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Casablanca is 'n ruim selfsorg-dakwoonstel in Ballito. Die eiendom is ideaal vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n ontspanne kuswegbreek met maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede.
Dié dakwoonstel strek oor 3 vlakke en akkommodeer 6 gaste in 3 slaapkamers wat op die tweede en derde vlakke geleë is, terwyl die eerste verdieping 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamer het. Daar is 2 slaapkamers op die tweede verdieping, elk ingerig met 'n dubbelbed, asook 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde verdieping bied 'n ekstra slaapkamer met 'n dubbelbed en lugversorging, asook 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n lugbraaier, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en wasmasjien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv, Netflix en Prime. Die eenheid is toegerus met onbeperkte WiFi.
Elke verdieping het 'n balkon, 1 balkon het braaigeriewe en sitplek, terwyl 2 met 'n tafeltjie en stoele ingerig is.
Gaste kan ook die woonstelgebou se gemeenskaplike braai-area geniet en toegang tot die strand via 'n agterhek. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom se sentrale ligging maak dit 'n ideale basis om Ballito se strande, winkels en restaurante te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 98 Compensation Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 98 Compensation Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang