Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Si

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Jutland-singel, Port Elizabeth Sentraal, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 R525 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casa Si is in Gqeberha (Port Elizabeth) sentraal geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde basiese selfsorgverblyf. Die huis is binne maklike bereik van St George's Hospitaal, krieketstadion en rugbystadion.

Verblyf word in 'n woonstel en 'n kothuis gebied. Die woonstel is verbonde aan die hoofhuis. Die slaapkamer en badkamer is oopplan en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stort, toilet en wasbak. 'n Slaapbank of bed kan bygevoeg word vir 'n derde gas. Die kamer maak oop na die kombuisie met 'n stoofplaat, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Netflix. Gaste kan hul DStv-kode byvoeg.

Die kothuis is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis het 'n oopplan-sitkamer met 'n TV met Openview, en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster.

WiFi word voorsien. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike tuin met onderdak buitelug-eetplekke, braaigeriewe en 'n oerwoudgimnasium vir kinders.

Casa Si is 7 km vanaf die strand en Splash Waterworld geleë, en 6 km vanaf die Boardwalk Casino en winkelsentrum. Stanleystraat met sy verskeidenheid restaurante en kroeë is 3 km van die huis af. St Georges-hospitaal is 1 km ver, Edge Day-hospitaal is net langs die pad, en Hunters-hospitaal is 500 m weg. Daar is ook 'n binnenshuise swembad binne stapafstand wat teen 'n ekstra koste besoek kan word. Gaste kan die strande besoek vir swem, visvang, seilplankry en skubaduik, bergfietsry, of die verskeie besienswaardighede wat in Gqeberha (Port Elizabeth) gevind word, soos die Seaview Predator Park en die Bayworld Museum besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Jutland-singel, Port Elizabeth Sentraal, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Casa Si het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Jutland-singel, Port Elizabeth Sentraal, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA338f554c65032bc0399c043afffce87d6f5578578ca01e486f7562e8f22737dd9a0fed1b12c9decdb6534637c446cd863f78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Jutland Crescent Port Elizabeth Central 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -33.968607928298 25.614676415036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang