Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Omi

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kockstraat 211A, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R700 R490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Omi is 'n knus selfsorgwoonstel vir 2 mense in Rustenburg.

Die losstaande, oopplan-woonstel is op die perseel van die hoofhuis geleë en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien.

Die kombuisie is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor 'n TV met Openview en 'n internetverbinding om toegang tot Netflix te verkry.

Onderdakparkeerplek word voorsien en toegang tot die perseel word beheer.

Casa Omi is 400 m vanaf Medicare Hospitaal geleë, en 3 km vanaf verskeie winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ernst G
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, baie lekker ingerig. Het baie lekker gebly! Die plekkie was baie netjies en mooi ingerig - baie goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar a...
Sien meer
Jan 2025
Derek J
5.0
Highly recommend. It is the perfect and affordable night stop.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Sonja B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was in Rustenburg vir my seun se Sa Ovaltrack. Naby alles. Dit is 'n baie mooi plekkie. Ek sal dit aanbeveel. Alles wat nodig is.
Nov 2024
Marika F
Besigheidsreis
5.0
Perfect place to stay for business travel. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Ronel S
Gesin met tieners
5.0
Goeie ligging, veilig en eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Baie netjies, skoon en gerieflik.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kockstraat 211A, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Casa Omi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R 700 R 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R 700 R 490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kockstraat 211A, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26869ceb5e7b40a1c76926de83a319a3ea55cad73ebcb6cfe708622bab82bf07740e70f5f4339105d76a6dbf6f2c16d838ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R490 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 211A Kock Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.687289773967 27.227413565413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang