Casa Mia
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Kreef Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa Mia is 'n bekoorlike gastehuis in Dwarskersbos en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf oorkant die strand. Dit is 'n ideale opsie vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n rustige vakansiewegbreek.
Verblyf word gebied in 3 eenhede met slaapplek vir tot 4 gaste elk. Die kamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en die badkamers is toegerus met stortgeriewe.
Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met selfsorggeriewe en 'n sitkamer met pragtige see-uitsigte. Elke eenheid sluit 'n ingeboude braai in.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Kreef Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Kreef Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang