Casa Atlantica
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nercury Island-straat, Waterfront D4, Swakopmund, 0000, Erongo
-
Vanaf
R3 500R3 150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Casa Atlantica is reg op die strand in Swakopmund geleë.
Die dubbelverdiepinghuis bestaan uit 3 slaapkamers op die boonste verdieping, waarvan 2 lieflike see-uitsigte het, en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar, asook 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas/vrieskas, skottelgoedwasser en 'n klere-yster. Etes kan geniet word in die eetarea wat oor die see uitkyk. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en lei na die braai-area.
'n Dubbelmotorhuis, sowel as 'n buitebraai-area, is beskikbaar vir gaste se gebruik. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat dele van die huis via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sugnet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Nercury Island-straat, Waterfront D4, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Casa Atlantica het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nercury Island-straat, Waterfront D4, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang