Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carslogie House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de laan 11, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 410 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Carslogie House is in die luukse voorstad Summerstrand aan die strand geleë en bied luukse B&B-verblyf. Dit is ideaal geleë net 200 meter vanaf Gqeberha (Gqeberha (Port Elizabeth)) se gewilde strandfront.

Stylvolle, luukse verblyf word voorsien in 5 individueel versierde slaapkamers, elk met sy eie badkamer. Alle kamers is om die swembad geleë en bied skadu-patio's in die tuin met privaat toegang tot die swembaddek. Die suites is individueel versier en voorsien in alle smake en behoeftes, van die romantiese wittebroodsuite tot kamers waar korporatiewe gaste gratis toegang tot die internet kan benut.

Heerlike en baie ruim kontinentale en/of Engelse ontbyt word in die elegante eetkamer bedien. Gaste kan ontspan en lees of vriende onthaal of 'n drankie drink in die lieflike en ruim gastesitkamer, wat aan die eetkamer grens. Die gastehuis spog ook met 'n groot soutwater-swembad, waar gaste kan luier en die son kan geniet.

Carslogie House is op die hoofbusroete na al die groot besienswaardighede en is net 'n paar minute vanaf The Boardwalk Casino and Entertainment kompleks en die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe. Die enigste ware links-gholfklub in Suid-Afrika, Humewood-gholfklub, is net 5 minute weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 7de laan 11, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Carslogie House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 410
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de laan 11, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fd469cb91dffe6453d24a88ab5db61ee27a36c257d24c22bba656aeac5e16d1b6f905d24994648cc78f706acc52e76b2950?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 11 7th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -33.9868265 25.6661573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang