Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carlana Holiday Accommodation

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moffat-weg 55, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Carlana Holiday Accommodation is in die hartjie van een van die bekendste toeristedorpe in die land, bekend as Bela-Bela, geleë. Ontspan in ons versorgde tuine of luier langs die swembad of stap 'n kort entjie oor die straat na die wêreldbekende baddens van die Forever Resorts Warmbad.

Hierdie luukse selfsorg-chalets, geleë in die sonskyndorpie Warmbad, net 'n uur van Gauteng af, bied al die geriewe van die huis en dien as 'n ideale basis vanwaar jy al die wonderlike besienswaardighede wat in hierdie streek aangebied word, kan verken. Elke chalet het 'n volledig toegeruste kombuis, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv-toegang, WiFi en 'n privaat patio met 'n ingeboude braai. Carlana spog met puik geriewe op die oord, insluitend 'n groot sprankelende swembad en 'n prettige speletjieskamer wat jou eindelose pret verseker. Ons het ook 'n spa waar jy met 'n massering kan ontspan of 'n gesigbehandeling kan geniet.

Daar sal nooit 'n vervelige oomblik wees met aktiwiteite soos bergfietsry, olifantavonture, waterski by die Warmbaddam of die besoek van wildreservate en vele meer nie. Soveel om te doen, so min tyd. Verken die Forever Resorts Warmbad, Mabalingwe Natuurreservaat, Loebies Roofdierpark, Thaba Kwena Croc plaas, Waterberg Zipline en verskeie manjifieke area restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mulalo R
Saam met vriende
5.0
Heaven. It was the best of all the stays I have done. This is my 2nd time booking with Carlana and I'm always satisfied.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Shannon W
Gesin met klein kinders
5.0
Exceptional. It was very relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Eulalia D
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful family holiday getaway experience. It was an amazing experience. The place is neat, well kept. It was just a relaxing and won...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Peter K
5.0
Heerlik. Baie netjies, baie goeie diens.
Des 2024
Werner V
Gesin met klein kinders
5.0
Great value and service. Great value for money. Maria who booked us in was awesome. They serviced our unit beautifully while we were ou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Moffat-weg 55, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Carlana Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moffat-weg 55, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5920e820cb205a2b364b947f2b70ffd9d3ce3d794ad84284d4786c35eda1105f107bc9ecd48e8c226c82d4c1ef3381cc9c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 133 5 1 5 55 Moffat Road Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.88305 28.28707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang