Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caribbean Estate, Montego Bay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rennies-stran, R61, Caribbean Estate 16, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Caribbean Estate, Montego Bay is in 'n veilige landgoed in die kusdorpie Port Edward, aan die Suidkus geleë. Die landgoed is naby Wild Coast Sun, Umtamvunarivier en die strand geleë.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers elk met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die tweede badkamer het 'n stort. Daar is 2 slaapkamers wat na 'n balkon lei.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 2 yskassies, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kooktoebehore asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die balkon is toegerus met Weber-braai en 'n 6-sitplek-patiostel met kussings.

Die huis het 'n oopplan-eetarea en -leefarea wat uitloop op 'n groot balkon met wonderlike uitsigte oor die landgoed. Die huis is toegerus met linne, badhanddoeke en kombuishanddoeke. Gaste is welkom om hul eie swemhanddoeke saam te bring. Die huis word daagliks van Maandag tot Saterdag skoongemaak. Daar is 2 buite parkeerplekke beskikbaar vir gaste.

Die verblyf het ook 'n omskakelaar in geval van beurtkrag.

Die landgoed het 'n privaat strand, swembaddens, tennisbane, putt-putt en toegang tot die strandmeer.

Die La Vita Spa en kiosk het onlangs hul deure op die perseel geopen.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rennies-stran, R61, Caribbean Estate 16, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Caribbean Estate, Montego Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rennies-stran, R61, Caribbean Estate 16, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11N2BXUyznFqZiH6YbI7mvBryDd1dmuiIwtTezXvcT37QQNQII?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 R61, Rennies Beach 16 Caribbean Estate 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.074475 30.20031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang