Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Cape Collection - Hibernian Towers 301

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Eenheid 301 Hiberian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Collection - Hibernian Towers 301 is 'n ruim ateljeewoonstel met asemrowende see-uitsigte in die Hibernian Towers-gebou in Strand.

Dié ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n balkon met sitplek, 'n klein gasbraai en pragtige see-uitsigte. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot geriewe wat 'n restaurant, koffiewinkel, spa, swembad, stoomkamer en 'n basiese gimnasium insluit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hazel W
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Fantastic stay, brilliant view, awesome location. Has everything you need. We will definitely be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Nic V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige see uitsig naby alles! Baie lekker gebly - goed toegeruste eenheid!
Mrt 2025
Samantha S
Besigheidsreis
5.0
Fabulous home away from home. The apartment was very clean and very comfortable. Inge was exceptionally accommodating and helpful. Will...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Cornelia J
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gerieflik met alles wat nodig is. Lekker see uitsig. WiFi great. Baie gerieflike eenheid met alles wat nodig is. Goeie uitsig, genoeg ruimte,...
Sien meer
Okt 2024
Helene T
Saam met lewensmaat
4.4
Mooi uitsig. Ongelukkig baie winderig. Ek het die see-uitsig geniet. Wees gewaarsku, as die wind in die Strand waai, is dit erg.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 88

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kusweg, Eenheid 301 Hiberian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Collection - Hibernian Towers 301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Eenheid 301 Hiberian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5940a9b9d71431c0882f824f4b345c23c700b4e32ecff6877e1abd5c201449fd0f2461a59de9f6263ed6532bbec9c5875369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Beach Road Unit 301 Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.113949276551 18.823067376914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011