Capbon Guesthouse
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Friedrich Giese-straat 10, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R1 601 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Capbon Guesthouse and Self-catering is ideaal geleë in 'n stil area in Klein Windhoek, in Namibië. Dit is 'n paar minute se ry vanaf Windhoek se middestad geleë.
Die gastehuis bied gerieflike dubbel-en suite-kamers en gesinskamers met 'n volledig toegeruste kombuisie. Die kamers het lugversorging en beskik oor 'n platskerm-TV en 'n kluis vir waardevolle besittings. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis bied 'n swembad, 'n buite-speelgrond vir kinders, veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens en 'n braai-area. Honde word op versoek toegelaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ursula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Friedrich Giese-straat 10, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Capbon Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Klein Windhoek Windhoek Khomas Namibië
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Friedrich Giese-straat 10, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang