Cap Du Mont 6
Kry 30% af vir verblyf voor 17 Mei 2025. Bespreekbaar tot 31 Mrt 2025
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 6, Eenheid 6 Cap Du Mont, Table View, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 772R1 941 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cap Du Mont 6 is 'n selfsorg-eenheid op die grondvloer wat in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand geleë is, net oorkant die wit, sanderige Bloubergstrand. Die woonstel bied ononderbroke panoramiese uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het deure wat na die patio oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n kookplaat, oond, mikrogolf, ketel, yskas, eetgerei, breekware en toebehore in. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n 50-duim Smart UHD-TV met Netflix en YouTube, maar geen DStv nie. Onbeperkte vesel-Wi-Fi is beskikbaar. Stapeldeure maak oop na 'n patio met buite-eetmeubels en 'n braai.
Veilige parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word teen 'n ekstra fooi.
Die kompleks bied toegang tot die strand via die hoofhek. Die kompleks bied afstandbeheerde toegang. Winkels en restaurante is binne stapafstand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 80
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Beach Boulevard 6, Eenheid 6 Cap Du Mont, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Cap Du Mont 6 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 6, Eenheid 6 Cap Du Mont, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang