Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cango's Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 193, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cando's Rest is langs die R328 geleë, op pad na die gewilde Kangogrotte. Dié eiendom bied 8 eenhede waaruit gaste kan kies en is 200 m vanaf die Cango Wildlife Ranch.

Die instansie gebruik sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Verblyf is beskikbaar in kamers met slaapplek vir 2 of 'n gesin van 4 of 5. Die hoofslaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamers is toegerus met storte en toilette. Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, ketel, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Elkeen van die kamers maak oop op 'n privaat houtdek met 'n uitsig oor die plaas en omgewing, en veilige parkeerplek word voorsien.

Gaste kan die swembad en die voëlskuiling geniet. Daar is 'n wildtuin langs die verblyf. Fietsry en bergfietsry is een van die min doendinge wat in hierdie area beskikbaar is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Geraldine L
Gesin met tieners
5.0
Loved it. The host was waiting for us and gave us suggestions of where to eat and the must-sees. Very happy with the accommodation and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Christiaan V
Gesin met klein kinders
5.0
Oudtshoorn bied baie om te sien en aktiwiteite. Die doel van ons verblyf was slegs om slaapplek te kry, aangesien ons deur die dag nie op perseel is n...
Sien meer
Jan 2025
Johan P
Gesin met tieners
5.0
. Die beste keuse ooit vir verblyf, in alle opsigte: Baie dankie Cango's Rest. Fantasties, wonderlik!
Des 2024
Henriëtte B
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend. Puik verblyf. Tevrede met alles. Beveel beslis aan.
Nov 2024
Jannie F
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly. Netjies en skoon, baie mooi.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Baron van Reede-straat 193, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cango's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 193, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0fec96b295a87d9caf3713d542b4bbd90a6eb4e2f94979aacb705343ff54311f0399df830a11e7abdf1a756062cbc303236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 193 Baron van Reede straat Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.565387591697 22.215985374075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang