Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camphor Tree House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uysstraat 2, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Camphor Tree House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in 'n stil straat in die Elginvallei-dorpie Grabouw.

Verblyf word gebied vir 4 mense in die hoofhuis wat beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk. Dié kan op versoek in koninggrootte-beddens opgemaak word. Daar is 1 badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die huis spog met 'n verwelkomende braai-area met 'n groot kaggel en 'n lang tafel, ideaal om maaltye saam met familie of vriende te geniet. In die leefarea is daar 'n kleiner kaggel vir die wintermaande, asook 'n rusbank om saam met 'n goeie boek op te krul. Die huis is sonnig gedurende die wintermaande en lekker koel gedurende die somermaande. Dit spog deurgaans met pragtige ou houtvloere. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser.

Bykomende kenmerke sluit gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n tuin in om in te ontspan.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mirrie V
Gesin met klein kinders
5.0
Huis weg van die huis. Pragtige, skoon en netjiese huis, baie veilig. Ons het net een aand oorgebly, maar heerlik geslaap in die gemaklike beddens.
Jan 2025
Lloyd F
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was brilliant. Fell in love with the venue. Everything was amazing. It started from great communication, to the easy check-in,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Sarah N
Saam met vriende
5.0
Peaceful, comfortable, safe. We had a lovely stay, the space was much bigger than anticipated. The fireplace was a life saver, and the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Sanet D
Saam met vriende
5.0
Fantasties! Camphor Tree House sal ek met graagte aanbeveel vir enige iemand wat Grabouw wil verken - baie goed geleë en die geriewe van hoogstaande g...
Sien meer
Jun 2024
Michelle T
Gesin met tieners
4.6
Went like a breeze. Loved the house. The garden is spectacular.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Dirkie Uysstraat 2, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camphor Tree House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uysstraat 2, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b6ef6ed7a1020c04fbaf9fa89e6d371063096834c736b297fff7e0302ff51719a304ae522b9c6801a23c8b0879bba529aa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 2 Dirkie Uys Street Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.14972718632 19.018873521496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang