Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caledon Overnight Rooms

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonweg 19, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Caledon Overnight Rooms is in Kimberley geleë en bied gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde kamers wat paartjies en gesinne kan akkommodeer.

Gaste het 'n keuse om 1 van die gastehuiskamers met slaapplek vir 2, die chalet met slaapplek vir 4 of die woonstel met slaapplek vir 5 te bespreek. Gemeubileer met gemaklike dubbel- of 2 enkelbeddens, sowel as TV's, en die kamers het privaat badkamers met baddens of storte. Twee van die kamers het privaat ingange, en al 3 kamers deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis en sitarea.

Die Gesinschalet met slaapplek vir 4 is naby die swembad geleë en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n privaat badkamer met 'n stort, en het 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV het.

Die woonstel het slaapplek vir 5 en beskik oor 2 slaapkamers wat met 'n dubbelbed en enkelbeddens ingerig is, en elke kamer het 'n en suite-stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV het.

Caledon Overnight Rooms bied toegang tot gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en die braaigeriewe. Die eiendom het elektriese omheining en parkeerplek word voorsien. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Die eiendom het sonkrag en 'n omskakelaar vir beurtkrag. Alle ligte werk tydens beurtkrag.

Kimberley bied gaste 'n verskeidenheid besienswaardighede wat wissel van die Groot Gat en Kimberley-mynmuseum, verskeie museums en kunsgalerye, geskiedkundige staptogte deur die dorp, asook doendinge soos gholfspeel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mornay C
Saam met lewensmaat
5.0
Satisfied. Great. Clean and professional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Susarah Maryna D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier en eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sien sterre.
Okt 2024
Janus R
Gesin met tieners
5.0
Great! Great! Good value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Johan B
4.8
Stil omgewing. Die handdoeke in die kamers was al baie gebruik en verslete.
Jan 2025
Pieter K
0.0
Enjoyed, comfy and the people were kind. They were very accommodating; it was a good stay. I enjoyed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frederik Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 79

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Caledonweg 19, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Caledon Overnight Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonweg 19, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9d3a3103d8f86152a22f81d588910515a994d998aba72b2a7daec5a817241773c447d6cf43bdb7bf748d0567a9b15b50de0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 19 Caledon Road Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7558 24.73883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang