Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cala Mondrago

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Cala Mondrago is 'n selfsorgvakansiehuis in Paternoster, reg oorkant die strand. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie bekoorlike kusdorpie aan die Weskus.

Die huis het slaapplek vir tot 9 gaste in 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste twee slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot hul eie en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede slaapkamer se en suite-badkamer toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank het. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV en 'n binnebraai wat as 'n kaggel gebruik kan word. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdakstoep met sitplek buite en 'n braai geniet. 'n Plonswembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met naburige dorpe soos Vredenburg wat ongeveer 15,5 km ver is.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kiewietstraat 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cala Mondrago het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccb681a0a141fc138557d59f0f2872a248aae6a34424976ac0f84906bfdd265c2f647f5ad68d7ba8e22b136c9d2b885e8ae3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 9) 27 5 1 5 12 Kiewiet Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.806422530965 17.896485393659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang