Bustani
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de-laan Edenvale, 86, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bustani is in Edenvale, Johannesburg geleë en is binne 'n kort afstand vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe geleë, dit is ook gerieflik naby plaaslike geriewe met maklike toegang tot hoofweë.
Verblyf word gebied in 3 ruim selfsorgwoonstelle wat langs mekaar gevind word. Elke oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV met eksklusiewe DStv-kanale en 'n lessenaar. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Elke woonstel het 'n privaat patio met buitemeubels, waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n hek op die perseel. Bustani is die beste geskik vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl hulle op 'n sake- of vakansiereis is, en is ideaal geleë naby die Greenstone-winkelsentrum en Meadowdale Winkelsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3de-laan Edenvale, 86, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink Bustani het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de-laan Edenvale, 86, Edenvale, 1609, Gauteng