Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushveld Jewel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanniedoodstraat 605, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bushveld Jewel is 'n bekoorlike huis wat in die bosveld geleë is binne die Hoedspuit Wildlife Estate en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is 'n perfekte keuse vir natuurliefhebbers, aangesien die area gereeld deur diere soos bosbokke, kameelperde, waterbokke, vlakvarke en 'n wye verskeidenheid voëls besoek word.

Dié huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet, wasbak en 'n buitestort. Die badkamer het ook 'n wasmasjien. Die huis het ook 'n studeerkamer met 2 lessenaars en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek wat na 'n patio met buitesitplek oopmaak.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die huis het ook 'n braai-area en 'n balkon met buitesitplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kanniedoodstraat 605, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Bushveld Jewel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanniedoodstraat 605, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ccf32a22af18f41a0e58485214abea5e542cf5a505af3cf1a6017c8898646930b19f4b08108a86315ff95bf907e32a7ddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 605 Kanniedood Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.342120657007 30.993818996642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang