Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burrough Place

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CJ Langenhovenstraat 80, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in die skouspelagtige Tuinroete van Suid-Afrika, Burrough Place is 'n gastehuis wat op die hoofpad is wanneer jy George vanaf die Outeniquapas aan die N9-kant binnery. Geliefd onder al die sakereisigers, gholf-entoesiaste, fietsryers en toeriste is dit 'n pragtige, goed geleë tuiste weg van die huis. Ons is reg oorkant die gholfbaan en skaars 15 minute vanaf die lughawe per motorvoertuig.

En suite-kamers met plafonwaaier wat almal na 'n stoep lei, DStv in al die kamers en een selfsorg-eenheid met sy eie sitkamer en privaat balkon.

Burrough Place bied jou gratis WiFi tydens jou verblyf asook veilige veilige parkeerplek vir jou motorvoertuig.

Gaste is ook meer as welkom om in ons gemeenskaplike sitkamer te ontspan met 'n boek by die kaggel of buite onder die sonterras wat oor ons pragtige ruim tuin uitkyk.

Doendinge soos die gimnasium, restaurante, plaaslike strande, bakkerye en ander winkels is net 'n entjie se ry weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wilma O
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, ruim kamers, mooi omgewing en goed geleë. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Gemaklik, mooi en goed geleë. Ontbyt was heerlik. Dezzie is '...
Sien meer
Feb 2025
Debbie R
Gesin met tieners
5.0
Sal definitief aanbeveel en weer hier kom bly. Ons was aangenaam verras. Skoon, netjies, veilig en die bespreking het glad verloop. Heerlik om na 'n d...
Sien meer
Jan 2025
Harry L
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker moderne en luukse blyplek, naby aan die botaniese tuine. Baie rustige omgewing, met heerlike wegneemontbyt wat spesiaal vir ons voorberei ...
Sien meer
Des 2024
Harry L
Besigheidsreis
5.0
Best accommodation in George. Best accommodation we have found so far in George. Sindy was super helpful during our stay. We will be ba...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Gerald P
Besigheidsreis
4.8
Great. Very efficient and smooth.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Burrough Place Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • CJ Langenhovenstraat 80, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Burrough Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CJ Langenhovenstraat 80, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46a14c230ca08633f29d77776e898395302fe0bc8198505e79b6f6d32623ec1f1cdcd5f237a905db605eb521e058b3505979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 80 CJ Langehoven Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.952117622151 22.438652515411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang