Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitehof Kelder

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McGregor-straat, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Buitehof Kelder is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat op 'n plaas net buite Robertson op die McGregor-pad geleë is.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers elk met 'n oopplan-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed.

Die leefarea is oopplan en die kombuisie het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike rusbanke en die eenheid bied ook 2 patio's en 'n braai-area met sitplek.

Robertson en McGregor bied 'n verskeidenheid wynplase aan die Breederivier en fantastiese restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marietjie V
5.0
Fantasties. Alles is fantasties! Ons sal vir seker teruggaan.
Feb 2025
Raymond P
Saam met vriende
5.0
Doelgerig. Baie mooi natuur en ligging.
Jan 2025
Cc N
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik! Baie dankie. Uitstekende plek, mense, ligging. Waarde vir geld.
Jan 2025
Carol D
Saam met vriende
5.0
Rus vir die siel heerlik. Buitehof Kelder is gerieflik, gemaklik, baie skoon, netjies. Ons het heerlik gebly! Die gasvrou met man en kinders is vriend...
Sien meer
Nov 2024
Maryke K
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, pragtig, asemrowend. Fantasties! Hoogs aanbeveel. Absoluut 'n gem.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • McGregor-straat, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buitehof Kelder het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McGregor-straat, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOczHA52gto3y4frMoLQAv3MFpbn9t44YYJwpdcVtFHnp8eF1Qm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 McGregor Road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.837318 19.869065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang