Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelsdrift Rust de Winter

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift 179, Rust de Winter, 0406, Limpopo
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Buffelsdrift Rust de Winter is net 'n uur se ry vanaf Pretoria en geleë in 'n pragtige vallei aan die Elandsrivier. Met meer as 60 soorte bosveldbome, ryk voëllewe met meer as 400 spesies, en 'n verskeidenheid wild, insluitend kameelperde, sebras, wildebeeste en elande, is dit die ideale plek om weg te breek van die gejaagde stad.

Verblyf word gebied in 3 afgesonderde kothuise wat tussen rivierbome langs die immergroen vallei geleë is. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer, kombuis en 'n skadu-braai-area. Sonkragbeligting en gas vir warm water en kook word voorsien.

Geriewe by Buffelsdrift sluit 'n trampolien vir kinders, oorgenoeg parkeerplek onder bome, en 'n swembad by die Squirrel-eenheid in. Doendinge by Buffelsdrift sluit 'n stap- of bergfietsroete, wildkyk vanuit die gerief van jou eie hoëvryhoogtevoertuig, wildstap tussen die diere en voëlkyk in. Troeteldiere wat goed gedra is welkom indien dit vooraf gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Donald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Buffelsdrift 179, Rust de Winter, 0406, Limpopo
  • Gaste dink Buffelsdrift Rust de Winter het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rust De Winter Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift 179, Rust de Winter, 0406, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ODJhNzdlLTI5YzYtNDUwNy05N2U0LTNiZDU4YmM4Y2ExYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 179 Buffelsdrift Rust de Winter 0406 Limpopo 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -25.22247 28.552404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang